5 Ryneveld, de Stomme Jonge, Bohemia, Mystics en McDonald's. Net nog 'n Vrydagaand.
Ek wil jou rokkie ophef soos die werkersklas. https://www.youtube.com/watch?v=o0vAMhGTZHA |
Was nuuskierig oor hoe meerminne voortplant. Die antwoord is nie so opwindend nie. Lees gerus: http://en.wikipedia.org/wiki/Mermaid_biology |
Frida xxxx |
Dali se kookboek! Mas mas mas por favor Salvador. http://www.brainpickings.org/2014/04/29/salvador-dali-les-diners-de-galacookbook/ |
Die beste beskrywing van die ergste euwel. |
Nee, Rian, JY hou die netwerk sterk! Groete, 'Alida'.
|
No comments:
Post a Comment